PYTHAGORAS GR 12 KABV (AFR)

R180,00

Pythagoras 12 KABV (Afrikaans) is ‘n uitstekende, baie omvattende studiegids wat al die wiskunde bevat wat leerders behoort te bemeester voordat hulle hul finale matriekeksamen aandurf.

HIERDIE IS ‘N MOET-HÊ VIR ALLE GRAAD  12 LEERDERS.

Die boek sluit opsommings, voorbeelde en baie tipiese eksamenvrae met volledige antwoorde in oor al die voorgeskrewe onderwerpe, nl.

  • Eksponente en Logaritmiese funksies,
  • Funksies en hulle inverses,
  • Resstelling en Faktorstelling,
  • Patrone, Rye en Reekse,
  • Finansies Toename en Afname,
  • Differensiaalrekening,
  • Waarskynlikheid,
  • Statistiek,
  • Analitiese Meetkunde,
  • Trigonometrie en Euklidiese Meetkunde.

 

ISBN: 978-1-86863-156-8

Grade

Grade 12

Language

Afrikaans

No of Pages

376