PYTHAGORAS GR 11 KABV (AFR)

R180,00

PYTHAGORAS GRD 11 KABV (AFR) is ‘n Uitstekende, baie omvattende studiegids wat al die wiskunde bevat wat leerders behoort te bemeester voordat hulle na hulle finale skooljaar aanbeweeg. HIERDIE IS ‘N MOET-HÊ VIR ALLE GRAAD 11 & 12 LEERDERS.

Die boek sluit baie vrae en antwoorde in oor al die VRAESTEL 1 onderwerpe, nl.

  • Algebra (Uitdrukkings,
  • Vergelykings en ongelykhede),
  • Eksponente en Wortelvorme,
  • Die Kwadratiese Funksie,
  • Getalpatrone en Rye,
  • Finansies Groei en Afname,
  • Funksies en Waarskynlikheid

asook al die VRAESTEL 2 onderwerpe, nl.

  • Statistiek,
  • Analitiese Meetkunde,
  • Trigonometrie,
  • Euklidiese Meetkunde en Meting.

 

ISBN: 978-1-86863-145-2

Grade

Grade 11

Language

Afrikaans