FISICHEM GR 10 KABV (AFR)

R180,00

Fisichem 10 (CAPS) dek die hele sillabus in 13 hoofstukke. In hierdie hoofstukke spreek ons eers die basiese aspekte aan wat leerders moet bemeester. Waar van toepassing, word inhoude uit vroeëre grade hersien. Daar word van ‘n verskeidenheid vraagtipes gebruik gemaak om leerders se kennis, vaardighede en ander vermoëns te assesseer. Ons het probeer om die vrae op só ‘n wyse te orden dat hulle progressief meer uitdagend word. VOLLEDIGE ANTWOORDE word vir AL die vrae in die tweede helfte van die boek verskaf.

Neem asseblief kennis dat die hoofstukke FISICHEM 10 in dieselfde volgorde gerangskik is as wat deur die CAPS dokument voorgeskryf word. Die Fisika-onderwerpe word dus NIE saam in een afdeling van die boek gegroepeer nie en daarna al die Chemie-onderwerpe in ‘n ander afdeling nie (of omgekeerd). In die eerste hoofstuk word daar aandag gegee die Wiskunde-kennis en Wetenskapvaardighede wat leerders nodig het om die res van die onderwerpe met vertroue aan te pak.

ISBN: 978-1-86863-141-4

Important:
Fisichem 10 (CAPS) is an Afrikaans publication. The English equivalent is Physichem 10 (CAPS).

Grade

Grade 10

Language

Afrikaans