Self-study Guides » Accounting » In Balance / In Balans Grd 12 NCS / NKV

ISBN: 978-1-86863-060-8

Hierdie studiegids met volledige voorgestelde antwoorde is die ideale opskerpinstrument vir die matriekeksamen. In afdelings A - G word 'n groot aantal hersieningsvrae met volledige antwoorde oor elke leerarea verskaf. IN BALANS bevat ook die November 2008 & 2009 eksamenvraestelle en antwoorde van die Nasionale Departement van Basiese Onderwys (NDBO) en van die Onafhanklike Eksamenraad (OER). Die antwoorde is deur die skrywer opgestel en is nie uit die amptelike memoranda van die NDBO of OER geneem nie. As 'n bonus kan die antwoordblaaie gratis afgelaai word.
Die vrae in die boek is saamgestel volgens die spesifieke eksamenriglyne van die Nasionale Departement van Basiese Onderwys.

This study guide with complete suggested answers is the ideal instrument to prepare learners for the matric exams. In sections A - G a large number of revision questions with complete answers are provided for each of the learning areas. IN BALANCE also includes the November 2008 & 2009 question papers and answers of the National Department of Basic Education (NDBE) and the Independent Examination Board (IEB). The answers have been compiled by the author and have not been taken from the official memoranda of the NDBE or IEB. As a bonus the answer sheets can be downloaded free of charge.
The questions in the book have been compiled according to the specific examination guide-lines of the National Department of Basic Education.


See also:

  1. Balance Sheet 2007 SG
  2. Balance Sheet 2006 HG
  3. Balance Sheet 2006 SG
  4. Balance Sheet 2005 HG
  5. Balance Sheet 2005 SG