Self-study Guides » Accounting » Balance Sheet Grd 12 NCS / NKV

ISBN: 978-1-86863-054-7
Grade: 12

Accounting: An excellent study guide.

This study guide with complete suggested answers is the ideal instrument to prepare learners for the matric exams.  An extra bonus is the answer sheets which have been included in the book for the first time in the existence of the Balance Sheet series of publications.  The questions are arranged according to topics and not as complete question papers as in previous Balance Sheets. Questions totalling 2 700 marks have however been set – the equivalent of 9 papers.  The book has been compiled according to the specific examination guidelines as supplied by the National Department of Education.

As in all previous Balance Sheets, we again use the easy-to-find-the-answers-codes in this book.

Subscribe to our free newsletter on the internet to remain informed about the Grd. 11 Accounting study guide which is being written at present.


Rekeningkunde: ‘n Uitstekende studiegids.

Hierdie studiegids met volledige voorgestelde antwoorde is die ideale opskerpinstrument vir die matriekeksamen.  ‘n Ekstra bonus is die antwoordblaaie wat vir die eerste keer in die
bestaan van die Balansstaatpublikasiereeks deel vorm van die boek.  Die vrae is ingedeel volgens onderwerpe en nie as volledige vraestelle soos in die vorige Balansstate nie.  ‘n Totaal van 2 700 punte se vrae is gestel – die ekwivalent van 9 vraestelle.  Die boek is saamgestel na aanleiding van die spesifieke eksamenriglyne soos deurgegee deur die Nasionale Departement van Onderwys

Soos in al die vorige Balansstate, het ons ook maklik-om-die-antwoorde-te-vind-kodes in hierdie boek gebruik.

Skryf in op ons gratis nuusbrief op die internet om ingelig te kan word oor die Gr 11 Rekeningkunde-studiegids wat tans in wording is.


See also:

  1. In Balance / In Balans Grd 12 NCS / NKV
  2. Balance Sheet 2007 SG
  3. Balance Sheet 2006 HG
  4. Balance Sheet 2006 SG
  5. Balance Sheet 2005 HG
  6. Balance Sheet 2005 SG