PHYSIchem Grd 11 NCS - Physics
The book contains exercises which would enable learners to master AND apply the concepts, laws, rules, theory and other contents of the Grd. 11 syllabus. Contents are assessed by means of a variety of different types of questions. In PHYSIchem 11 (Physics) the different modules are introduced by a "Must know" section in which the basic definitions, laws, notations, etc. are tested systematically. This section also includes, where applicable, illustrated examples of problems which the learner might encounter.
The book is bilingual (Afrikaans and English) and should relieve the pressure on teachers in double medium schools who have to set test and examination papers in two languages. The book is very comprehensive (340 pages) and is essential for any learner who would like to be successful in the Physical Sciences.
FISIchem Gr 11 NKV (Fisika)
Die boek bevat vasleggingsoefeninge wat die leerders in staat stel om die begrippe, wette, reëls, teorie en ander inhoude van die Gr 11 leerplan te bemeester EN toe te pas. Inhoude word deur middel van 'n verskeidenheid vraagtipes getoets. In FISIchem (Fisika) 11 word die verskillende modules ingelei met 'n "Moet ken"-afdeling waarin die basiese definisies, wette, notasies, ens. sistematies getoets word. Hierdie afdeling sluit ook, waar toepaslik, tipiese geïllustreerde voorbeelde van probleme in waarmee die leerder te doen kan kry.
Die boek is tweetalig (Afrikaans en Engels) en behoort veral in dubbelmediumskole die druk op onderwysers wat toets- en eksamenvraestelle in twee tale moet opstel, verlig. Dit is baie 'n omvattende gids (340 bladsye) en 'n móét vir enige leerder wat sukses wil behaal in die Fisiese Wetenskappe.
|