ONE FREE BOOK FOR EVERY TEN

From April 2011 you qualify for one free book for every 10 books you purchase. The price of the free book may, however, not exceed 10% of the total amount of your order and you must order at least ten books. This does not apply to bookstores or in instances where a specific discount has been negotiated with us.

For example:
If you order any 10 books to the amount of R800, you can indicate a free book to a maximum amount of R80 on your order form. So if you order at least 30 books to the amount of R1800 you can get THREE free books with a total purchase price of R180 e.g. a R80, R55 and R45 book.

If you order online and qualify for one or more free copies, you can indicate which free copies you want in the box at the bottom of the electronic order form.

 

EEN GRATIS BOEK VIR ELKE TIEN

Vanaf April 2011 kwalifiseer u vir een gratis boek vir elke 10 boeke wat u aankoop. Die prys van die gratis boek mag egter nie meer as 10% van die totale bedrag van u bestelling wees nie en u moet minstens tien boeke bestel. Hierdie geld nie vir boekhandelaars of in gevalle waar daar vir 'n spesifieke korting onderhandel is nie.

Byvoorbeeld:
As u enige 10 boeke vir R800 bestel, kan u een gratis boek van hoogstens R80 gratis op u bestelling aandui. As u dus ten minste 30 boeke vir R1800 bestel, kan u DRIE gratis boeke met 'n totale koopprys van R180 aandui bv. 'n R80, R55 en R45 boek.

As u aanlyn bestel en vir een of meer gratis boeke kwalifiseer, kan u die gratis boeke in die blokkie onderaan die elektroniese bestelvorm, aandui.